De Skaap

Explore the Farm

6-13 Oktober

Feast of Tabernacles:
Open farm prayer route
A different kind of Camino. Drive from one farm to another- take a long winding road. From Prieska
to Napier then to Prince Albert and Klaarstroom. Each farm having its own prayer route-places to
become still and praise the One to Whom all the glory belongs. During the Feast of Tabernacles
these farms will fling their gates wide open to welcome you. You might even consider camping-true
Sukkot style! Most of the farms have accommodation, but you are welcome to just visit the route
as well.

Loofhuttefees:
Plaasgebedsroetes
Vir die heel eerste keer word daar op een slag tydens die Loofhuttefees van die plase wat
gebedsroetes op het, se hekke wyd oopgeswaai om elkeen wat die Here vir Sy goedheid wil kom loof
te verwelkom! 'n Unieke soort 'Camino' Ry wye draaie op stil paaie – Karoopaaie via Prins
Albertdistrik, Napier en Prieska. Elke plaas is 'n unieke ruimte. Sommige het gastehuise en
kampeerplekke, maar enigeen is welkom om selfs net vir die dag te kom.

Bookings:
Napier:
www.deskaap.co.za (Jolande tel:0837185503) e-mail admin@deskaap.co.za
Klaarstroom/Prins Albert:
www.letterhuis.co.za (Heleen de Haas 0833255757) e-mail heleen@letterhuis.co.za
Prieska:
Roete 1 Stephanie (0823708442) e-mail stephanie.wonderpan@gmail.com
Roete 2 Lin-Mari Sandenberg (0722654722) e-mail sandenberghlm@gmail.com